Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skroot kabels gevind

Skroot kabels gevind
 
2011-07-21


DIE polisie het onlangs ’n skrootdief vasgetrek nadat hy sy versteekte buit wou gaan opgrawe. Lede van die Paarl polisie is deur ’n sakeman van Ben Bernhardi ontbied na ’n perseel waar hulle sowat 300 m se koperkabels half-begrawe gevind het. Die polisie het ’n lokval vir die verdagte gestel en toe hy die aand sy buit wou gaan uitgrawe, is hy op heterdaad betrap en in hegtenis geneem. Die koperkabels is gesteel langs die spoorlyn in dié gebied suid van die Paarl. Hier is die Paarlse polisiewoordvoerder, kapt Louise du Plessis, met die kabels


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za