Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tony Cox tree op by Wynvlieg-teater

Tony Cox tree op by Wynvlieg-teater
 
2011-07-21


DIE Wynvlieg, Boland Kelder in Noorder-Paarl se nuwe kelderteater wat omskep is uit ’n ou wynstoor, gaan nou gereeld produksies aanbied.

’n Verskeidenheid van musikale en dramaproduksies sal by dié teater aangebied word. Die seisoen skop op 22 Julie af met ’n optrede deur bekende kitaarspeler Tony Cox. Dit word op 4 Augustus gevolg deur die opvoering “Bye Ma Jaypee” waarin die akteur Chris van Niekerk te sien is.

Meer inligting oor produksies is beskikbaar by www.bolandwines.co.za. Kaartjies is beskikbaar by www.ticketbreak.co.za.

Vir inligting oor pakkette, kontak vir Luna Paige op groovyconcerts@gmail.com of 082 859 2420.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za