DIE VGK Bergrivier vier sy 40ste bestaansjaar vanaf 25 Julie tot 14 Augustus.
Op 25 Julie om 19:00 word 地 dankseggingsdiens gehou wat deur dr Mary-Ann Plaatjies van Huffel waargeneem word. Op 27 Julie om 19:00 word die jeug bedien met 地 tekkie-jeugdiens onder leiding van pastoor Eben Mouries.
Tydens die erediens van Sondag 31 Julie om 10:00 sal Appolis Prins 地 kantate wat hy geskryf het, opvoer saam met die koor. Op 14 Augustus om 10:00 word die erediens waargeneem deur 地 oudleraar, ds Reggie Boesak. Die feesvieringe word afgesluit met 地 dinee op 14 Augustus om 13:00 in die Bergrivier-koshuiseetsaal.
Skakel Allie Adams by 078 2214 803.