WT en BR se oudstudentewedstryde
2011-07-21
DIE oudstudente-wedstryde van Weltevrede Sekondêr en Bergrivier Sekondêr skop op 27 Julie met rugby om 18:00 te Pelikaanpark af. Netbalwedstryde is op 28 Julie om 15:05 te Bergrivier Sekondêr se tennisbane en sokker op 29 Julie om 14:35 te Pelikaan Park. Vir navrae, kontak JC le Cordeur by 082 820 2198.
More
News
|