Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliete presteer in Berg

Paarliete presteer in Berg
 
2011-07-21


VERSKEIE kanovaarders van die Paarl Kanoklub het goed gevaar in die Windhoek Bergrivier-kanomarathon wat verlede Saterdag voltooi is.

In die sub-meestersafdeling het Donnie Malherbe (18:01:15) koning gekraai en in die o.21-afdeling het Joseph Williams (19:05:51) tweede geëindig.

Mynhardt Marais (18:23:12) het in die meestersafdeling ook sy staal gewys en in die tweede plek klaargemaak.

In die grootmeestersafdeling het Giel van Deventer (21:29:35) weer gewys wat in hom steek deur derde te eindig.

Heinrich Schloms van die Paarl (17:19:29,33) het in die ope afdeling in die vierde plek klaargemaak.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za