SMS
2011-07-28
* What’s going on with management of narysec (national rural youth service corps), how are we going to benefit from this when they always take few people for training, how they choose we don’t have a clue because we don’t know our initiator and its ten months now. * Amazing hoeveel Wellingtonse motors oor die rooi robots jaag en jaag in Paarl se strate. * Gesie doen net haar werk, sy is immers nou aan stuur van sake. As jy kyk wat sy al in haar lewe bereik het, glo ek nie sy hoef op enige iemand se rug te ry nie! * Is SA dan nie meer ’n reënboognasie nie? Jy sien net een kleur van die reënboog in die Vuk’uzenzele’ tydskrif van die regering. * Gesie, ons soek spoedwalle in Skoolstraat, Noorder-Paarl, asb. * Prinsstraat, Noorder-Paarl word ook as renbaan gebruik en stoptekens word heeltemal geïgnoreer. Bekommerde inwoner * At the new entrance to TC Newman day hospital you may have to wait on the verandah for a short while before moving inside. With Paarl’s cold winter mornings this be chilly. * By die Paarl Museum gaan niks aan nie! Sluit die deure. Vermorsing van belastinggeld. * Paarlse handelaar in gebruikte motors bied my ver onder boekieprys vir my voertuig, maar wil astronomiese pryse hê as hy op die vloer staan - wees gewaarsku. * Jy met klein rooi bakkie met wit canopy CJ 286***, gaan tel prostitute op ander plek op... nie by Denneboompad/Sonstraalbrug. * Hoeveel ongelukke moet daar nog in Wellington se Hoofstraat wees voordat iemand iets daaraan doen?
More
News
|