Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help asseblief

Help asseblief
 
2011-07-28


EK wil vir die Inkomstebelastingkantoor in die Paarl vra of hulle nie die ou mense tegemoet kan kom nie.

Ek was Dinsdagoggend daar by SARS en het amper ’n uur en ’n half gestaan maar het toe maar handdoek ingegooi, omdat my bene nie meer wil staan nie.

Kan daar nie ’n oggend vir ons ’n ekstra tyd gemaak word nie, sodat ons nie so lank hoef te staan nie?

Die middag was dit weer dieselfde staan soos die oggend.

Kom mense, kom ons help die ouer mense.

Belastingbetaler




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za