Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Schools' Got Talent soek en kry talent

Schools' Got Talent soek en kry talent
 
2011-07-28


OP Saterdag 30 Julie om 19:00 vind die uitdunrondes van Schools’ Got Talent vir die hoërskole van die Paarl by Klein Nederburg Sekondêr plaas.

Janine van 7de Laan sal ook die geleentheid bywoon.

By dié geleentheid word die Paarlse hoërskoolverteenwoordigers gekies wat dan later teen Wellington en Saron gaan deelneem. Hoërskole wat deelneem, is Noorder-Paarl, Klein Nederburg en New Orleans. Dit gaan iets wees wat nie misgeloop mag word nie. Toegang is R20 (R10 vir leerders, gratis vir kinders onder 6 jaar). Kontak 072 184 1115 vir verdere inligting.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za