Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Emile Minnie op die planke

Emile Minnie op die planke
 
2011-07-28


EMILE MINNIE stel op 30 Julie om 20:00 sy splinternuwe Afrikaanse album “Supernova” by die Breytenbach-sentrum bekend.

Hy word deur Laurika Rauch beskryf as een van SA se top Afrikaanse liedjieskrywers. Kom beleef nou “Supernova” deur die meester van die melodie, aangebied met sy kenmerkende humor, energie en styl.

Kaartjies is R70 per persoon en kan bespreek word by 082 812 1112 of heinrich@heimat. co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za