Stef Bos by Breyten
2011-07-28
DIE sanger/digter, Stef Bos, tree op 6 Augustus om 20:15 by die Bôrdienghuis-teater in Wellington op. Sy vertoning gaan van sy ou gunstelinge, asook liedjies van sy eerste Afrikaanse album, “Kloofstraat”, en sy nuutste album “In een ander Licht” insluit. Kaartjies wissel tussen R120 en R150. Kontak Heinrich von Wielligh by 082 812 1112.
More
News
|