Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugbytelbord

Rugbytelbord
 
2011-07-28


BLUES WEN
Die eerste rugbyspan van Lower Paarl (Blues) het Albions Saterdag met 29-13 getroef. Hulle het vyf keer agter die doellyn gaan kuier.

Drieë is gedruk deur Daniel Cupido, Ashley Swarts, Bjorn Winklow, Lee Blaine en Donny Fredericks. Winklow het ook met twee doelskoppe geslaag. Vir Albions het veral Mervin de Bruyn (heelagter) goeie rugby gespeel. Melvin Visser (vleuel) en Ashwin Williams (stut) het vir Albions gaan druk.

Blues se tweedes het met 10-0 gewen en die derdes met 19-0.

) SIMONDIUM WEN

Simondium het die naweek vir Riverstones met 22-15 geklop en behou sy vierde plek op die punteleer. Trevor Julies is beloon met twee drieë. Ander drieë is gedruk deur J Malangeni en PJ Kana.

Hul tweede span het met 22-7 gewen en die derdes met 25-0.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za