Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
SHE-EARL DE WEE van Noorder-Paarl Hoërskool het die afgelope vyf jaar verskeie medaljes verower in kanovaart.Tydens die SA skolekanokampioenskappe in “Sprint Kayak” het sy in die 1000 m, 500 m en 200 m silwer en brons gewen.
More News