Biathle
2011-07-28
HENRY LE ROUX, ’n leerder van Paarl Primêre Seunskool, het aan die SA Biathle-kampioenskappe (hardloop-swem-hardloop) te Universiteit van Wes-Kaap deelgeneem. Hy was die wenner van die seuns o.12 YDB-wedloop en het ’n trofee ontvang as die SA kampioen in sy ouderdomsgroep.
More
News
|