Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tennis

Tennis
 
2011-07-28


CHRISTIAN VAN DER WATH van Paarl Primêre Seunskool, het aan 3 SATA o.14-ouderdomsgroeperingstoernooie in Gauteng gaan deelneem.
Tydens die eerste toernooi in Pretoria het hy tot die semi-finaal deurgedring en toe algeheel vierde in die toernooi geëindig. Die ander twee toernooie was albei Super-7-toernooie.
Hy het vir albei in die Platinum-groepering (die hoogste groep) gekwalifiseer en onderskeidelik 26ste en 24ste geëindig onder die beste spelers in die land.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za