Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimnaste verower medaljes

Gimnaste verower medaljes
 
2011-07-28


SES gimnaste van Wynland Gimnastiekklub het tydens die vakansie aan die Suid-sone artistiese gimnastiek-kampioenskappe vir vlak 1-3 op Oudtshoorn deelgeneem en verskeie medaljes verower.
Hulle is Jasmine Howie (algeheel goud vlak 3), Lara-Ann van Rooyen (algeheel brons vlak 3) en Zandir van Zyl (algeheel brons vlak 3), Sarah Sinclair (algeheel goud vlak 2), Danielle Sparks (algeheel silwer vlak 2 hoërskool) en Greta Malan (algeheel 3de vlak 3).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za