Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-08-04


* Hoeveel ongelukke moet daar nog in Wellington se Hoofstraat wees voordat iemand iets daaraan doen? Wat van ’n spoedkamera?
* Die DA het nog niks vir inwoners gedoen nie. Hoe lank moet ons nog wag tot dinge in plek geval het? Die burgemeester kan gerus ’n publieke vergadering hou.
* Daar is ’n katmoordenaar in Noorder-Paarl! Ek wens jy kry ook gif in! Ons sal jou net nie begrawe soos ons met die vergiftigde katte doen nie, maar net so op die sypaadjie laat! Myrastraat
* Hande af van Gesie. Sy is nie korrup soos party munisipale werkers nie.
* Waarom is ons koopkrag so duur? Die owerhede spog met gratis eenhede vir sekere mense. Wat van die res wat ook swaar kry? Pensionaris
* Die wit Golf wat so jaag in Skoolstraat, ons watch jou. (Vrydag 29 Julie 08:22)
* Met die diskriminasie en voortrekkery by sekere skole voel dit nog soos ou RSA, ek bly maar all black.
* Noorder-Paarl soek spoedwalle, maar Paarl-Oos ook. Daar is baie streng prosedures wat jy moet deurgaan vir spoedhobbels! Een dorp met verskillende stelle reëls?
* Man met silwer Toyota bakkie, CL 5620*. Jy’s een keer gevang vir betreding op ons plaas met ‘n prostituut en nou kom tel jy haar weer Woensdag op? Ek hoopjou vrou lees die sms! Sies man. Dis mense soos julle wat misdaad op ons plase laat toeneem en wat julle vrouens siektes gee! Ek het nog vele registrasienommers. Jy sal verbaas wees oor wie almal die prostitute optel op die Sonstraalbrug tot Denneboompad!



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za