Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Silwer vermaak Paarliete

Silwer vermaak Paarliete
 
2011-08-04


DIE sangduo Silwer, bestaande uit broers Willem en Louis van der Merwe, tree Vrydag 12 Augustus om 20:00 op by die Ou Meul-teater.

Dié broers, finaliste van die SA’s Got Talent-reeks, bied uitstekende vermaak met hul besonderse stemme in die styl van Il Divo, Pavarotti en Josh Groban.

Hulle vertel interessante stories oor liefde, musiek en hul uiteenlopende persoonlikhede. Kom luister gerus.

Vir meer inligting, besoek www.silwermusic.com of hul Facebook bladsy “Silwer”.

Kaartjies is R60 per persoon en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za