Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisie voel vere

Polisie voel vere
 
2011-08-11


OP Saterdagoggend 23 Julie om 06:00 het ek gaan geld trek by 地 bank in die Paarl. In die 15 minute wat ek in die omgewing was, het drie polisiewaens verbygery.

Die eerste een het oor 地 rooi verkeerslig gery. Die tweede een het gestop. Die derde een het ook oor die rooi lig gery, 地 u-draai gemaak en toe ook nog in 地 eenrigtingstraat opgery, teen die verkeer.

Nie een van hulle bakkies se ligte was aangeskakel nie. Dan wonder 地 mens wat gaan aan in die Polisiediens. Dit is seker hoekom daar geen dissipline is nie.

Paarliet




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za