Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoolprobleme kan opgelos word

Skoolprobleme kan opgelos word
 
2011-08-11


EK hoor Newton Primêr sukkel so, hoofsaaklik as gevolg van die feit dat ouers nie skoolgelde “wíl” betaal nie. Almal spring nou op die “kan nie betaal nie” band wagon. Nou ly die kinders wie se ouers wel skoolgeld betaal daaronder.

Teen R35 ’n maand kan die skoolgeld afbetaal word. Die bierdrinkende ouers wie se kinders daar skoolgaan, van wie ek weet, kan nie sê hulle kan nie, nadat Allpay hul staatstoelaes uitbetaal het, drie biere minder koop en die R35 aan die skoolgeld afbetaal nie.

Die kindertoelae is immers vir die kind - bestee dan minstens ’n gedeelte daarvan aan u kind se skoolopvoeding. Kom kyk maar hoe vloei die drank in Allpay-tyd.

Anoniem




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za