Helenč Bester op die planke
2011-08-11
DIE sangeres Helenč Bester tree op met begeleiding van Hilandi du Toit by die Bôrdienghuis-teater op 12 Augustus. Bester sal van haar eie bekende musiek sing, soos Soos die winde waai, Tien minute, Mansmens van my en Kom rus ’n bietjie hier. Sy is ook bekend vir haar vertolkings van Jacques Brel se Marieke en die Afrikaanse weergawe van e:italic;}">Ne me quitte pas. Kaartjies is R70 by Heinrich by 021 864 2574.
More
News
|