Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Helena Hettema tree op

Helena Hettema tree op
 
2011-08-11


OP 12 Augustus is die bekroonde kabaretkunstenaar en Laureaathouer Helena Hettema by die Wynvlieg Kelderteater met nuwe, oorspronklike musiek, sowel as onvergeetlike romantiese gunstelinge uit haar dubbel CD “The Spirit of Piaf and Other French Legends” en haar DVD “Helena Hettema Alive”.
Kaartjies is R100 en besprekings kan gedoen word by 021 862 6190.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za