Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NP hou "Pre Derby bash"

NP hou "Pre Derby bash"
 
2011-08-11


ALLE oudstudente van Noorder-Paarl Hoërskool word op Vrydag 19 Augustus om 19:00 uitgenooi na die skool se jaarlikse “Pre-Derby bash” wat by die skoolsaal aangebied word.

Toegang beloop R20 per persoon en verversings sal verkoop word.

Bring jou eie drankies saam.

Die fondse is ten bate van ’n oudstudenteprojek. “Old School” musiek sal voorsien word.

Vir navrae, kontak die skool by 021 872 7016.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za