Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spanne vir fondswedstryd word aangewys

Spanne vir fondswedstryd word aangewys
 
2005-10-27


DIE twee rugbyspanne wat môreaand in die Rudolf Paulse-Fondswedstryd op Faurestraat Stadion teen mekaar sal speel, is vandeesweek bekend gemaak.

Die Wes-Kaap XV-tal wat om 20:30 teen ’n Paarl Streek XV-tal sal uitdraf is Lesley Boonzaaier, John Noble (jnr), Adlee Moerat, Elgar Watts, Charles Williams (jnr), Errol Tobias (jnr, o/k), Shaun Andrews, Ashley Johnson (k), Hershell Johnson, Francois Davids (jnr), Francois van der Merwe, Lester Williams, Frans Boonzaaier, Wesley Seconds, Melvin Neal, (reserwes) Mark Mbiko, Jacques Hendricks, Gaimain Poggenpoel, Andre van Wyk, Brett Mitchell, Burton Francis, Sidney Tobias, Kallie Jacobs (jnr) en Ricardo Croy.

Alle spelers moet Vrydag om 17:30 by die hek van Daljosafat Stadion aanmeld. Navrae: Aubrey Noble 083-470-2755.

Die Paarl Streekspan wat in aksie sal wees, is Andrew Jacobs, Alvin Hugo, Robert Petersen, Jeremy Koukom, Roger Ruiters, Tino Prins, Bradman Arendse, Morné Goetham, Abas Hendicks, Jenovan Carolissen, Charles Colley, Roderick Allies (k), Henley Marquard, Garth Lewis, Brian Williams, (reserwes) Bevan Francis, Ricardo Carolissen, Kurt Martin, Mark Kruger, Alroy Arendse, Ricardo Pietersen, Anwar Dalvie, Delwayne Petersen, Mario Prinsloo, Cain Williams, Cedric Williams, Francois Julies, Hesten Dreyden, Wilmot Solomons, en Chrisbin Meyer.

Die aand se program skop om 18:00 af met skolerugbywedstryde. Dit word om 19:00 gevolg deur ’n veterane-wedstryd tussen ’n Wes-Kaap Veterane-span en ’n Langonya Veterane-span.

Die Wes-Kaap veterane-span is Herman Andrews, William Daniels, Jerome Paarwater, Keny Paarwater, Andrew van Wyk, Sollie Geduld, Tommy Fortuin, Gareth Watts, Archie Johnson, Kabalie Davids, Anthony Francis, Nadier Isaacs, Randal Williams, Pompies Williams, Richard Croy, Aubrey Noble, John Noble, George Noble, Randy Marinus, Dennis Vraagom, Gordon Mitchell, Faik Hendricks, Jeff van Schoor, Wilfred Cupido, Kallie Arnold, Kallie Jacobs, Silvin Isaacs, Gesant Dean, Aiden Stowman, Sam Solomons, Thomas du Plessis, Buks Frieslaar, en Andrew Alexander.

Die spanafrigter is Sammy Paulse. Navrae: Tommy (083-415-9131) of Aubrey (083-470-2755).

’n Getekende WP-trui sal die aand uitgeloot word en kaartjies teen R10 is by die hek te koop.

Die aand word met ’n dans in die Bo-Berg saal by die Boland Park Krieketstadion afgesluit. Kaartjies is R25 en ook by die hek beskikbaar.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za