Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-08-18


* OK minimark in Denneburg, maak 地 plan met die bedelaars op jul stoep! Klante moenie bedelaars geld gee nie!
* 10 uit 10 vir Jackie le Roux by SARS vir haar vriendelikheid en uiters goeie diens. Na die gewag buite in die warmte op 2 Augustus was jou goeie gesindheid 地 lafenis.
* Sloop die ou huis by Kerkplein. Mense kla as jou eiendom lelik lyk, maar ou, lelike, historiese huise kan maar so lyk?
* Baie geluk Gimmies met jul oorwinning, jul is tops. Ek het net nie geweet dat interskole ook 地 geldmaakstorie is nie: koeldrank verskriklik duur.
* Funky Budda doef en raas alweer. Wanneer gaan die DA iets begin doen?
* Ons het aansoek gedoen om 地 historiese huis op een van die Dal-plase te huur - wat 地 gemors. Die eens pragtige plekke is geplunder en dan wil hulle mense daar laat bly - sies. So onveilig ek vrees vir die mense wat daar bly.
* Verkeersdept verlos ons ASB van motorfietsmaniak in Vygie- en Aandblomstraat-omgewing, Paarl. Jaag, raas en ploeg sypaadjie om. Keelvol bure.
* Anarchy rules in the streets of Paarl. I was almost knocked down in Main Street south on Wednesday while crossing at a pedestrian crossing, four vehicles ignored the red light.
* Vreemd dat een landdros dink Dan Kotze het erg oortree, maar streekhoflanddros het bedenkinge. Wat gaan aan?
* Wil net weet hoekom word New Orleans toegelaat om spelers te gebruik wat matriek herhaal?
* NO wen KN met ou spelers.Hoekom word daar nie hierna gekyk? Hulle het hul kans gehad.
* Congratulations to the captain Byron Walters and his winning team of New Orleans on their well deserved victory! Lekka, lekka, lekka, lekka, lekka Orleans!
* Ek is nie bang vir 地 skaap wat 地 klomp tiere lei nie, ek is bang vir 地 tier wat 地 klomp skape lei. Well done Byron... New Orleans Ahoi!
* Aan Byron Walters en sy span van NOSS, baie geluk, julle het 地 skoon en respekvolle game gespeel TROTS OP JULLE.
* Dan Kotze, ouderdom gaan jou inhaal, nie ons regstelsel G Malherbe
* Kleurblind? Lyk my mense kan nie net die rooi verkeersligte nie raaksien nie, maar ook nie die rooi strepe vir verbode parkering nie.
* Bestuurders moet ag slaan op die geel strepe voor Absa Hoofstraat (Paarl) en elders - jy is veronderstel om dit oop te hou sodat motors kan indraai in Hoofstraat!



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za