Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gehaltediens steeds koning

Gehaltediens steeds koning
 
2011-08-18


MY vrou het ’n paar dae gelede op pad werk toe met die motor gaan staan. Die oorsaak, het ons uitgevind, was die battery wat ingegee het.

Die besonderhede op die battery het gewys dat dit by Midas in die Paarl gekoop is en ook dat die waarborg 17 dae gelede verval het.

By Midas gee hulle my nie net die versekering dat my probleem met die fabriek opgeneem sal word nie, maar hulle gee my ook ’n leen-battery.

Presies drie dae later bel hulle terug en ek kan die battery gaan haal.

Julle is tops Midas!

Baie tevrede kliënt




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za