Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Biblioteek

Biblioteek
 
2011-08-18


DIT is wonderlike nuus vir Paarliete dat ’n groter openbare biblioteek eersdaags gaan open.

Ek hoop dat die nuwe dienste ook dié van ’n gekwalifiseerde “reference librarian” gaan insluit, aangesien al die groot openbare biblioteke deesdae so ’n diens bied, bv. Bellville openbare biblioteek.

Met die hedendaagse “inligting tsunami” wat wêreldwyd heers, is dit hoogstens ’n noodsaaklikheid in hedendaagse gemeenskappe. Elke individuele gebruiker se behoeftes kan hierdeur bevredig word.

Biblioteekgebruiker




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za