Twee goues vir Mouton
2011-08-18
Jacques Mouton, wat onlangs aan die SA toutrekklubkampioenskappe deelgeneem het as lid van die nasionale Polisiespan, het twee goue medaljes huis toe gebring.
Hy het die medaljes verower as lid van die 680 kg en 640 kg spanne en is ook ingesluit in die nasionale Polisiespan wat in November aan die Afrika-kampioenskappe gaan deelneem.
More
News
|