Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ligstraal hou jaarlikse derby

Ligstraal hou jaarlikse derby
 
2011-08-18


DIE Ligstraalskool en die Dorothea Skool vir gestremdes hou Saterdag hul derbystryd teen mekaar.

Die openingseremonie vind om 08:00 by Ligstraal plaas en daarna sal die basketbalspan om 09:00 op die skool se baan speel. Om 10:30 sal almal na Klein Nederburg Sekondêr se veld beweeg vir die raakrugby-, hokker-, sokker- en netbalwedstryde. Albei spanne pom-pom meisies sal om 13:30 hul dansitems vertoon en om 14:30 sal die oorhandiging van die trofeë en medaljes plaasvind.

Vir navrae, kontak die skool by 021 862 7182 of Carmen Wessels by 083 287 1252.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za