DIE Paarl Tafelronde bied ’n manne-aand aan op 8 September by die Klein Parys wynlandgoed om 19:00, met bekende musikant Peter Mitchell (’n lid van die Valiant Swart band en Mystic Boere-orkes).
Kaartjies (R100) sluit aandete in. ’n Kontantkroeg is beskikbaar. Bespreek by Dorette by 079 508 7845