Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitdunronde vir Wellingtonse skole

Uitdunronde vir Wellingtonse skole
 
2011-08-18


VRYDAG 19 Augustus vind die uitdunrondes vir die laerskole van Wellington in die Schools got Talent-kompetisie om 19:00 in die saal van Bergrivier Sekondêre Skool plaas.

Laerskole wat deelneem, is Hillcrest Primêr, St Albans Primêr en Wellington Primêr. Wellington se laerskoolverteenwoordigers word dan gekies uit dié skole wat dan later teen Paarl, Saron en Gouda gaan deelneem. Toegang is R20 (R10 vir leerders en gratis vir kinders onder ses jaar). Skakel Mario by 072 184 1115.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za