Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wees deel van die Loslitdag-fees

Wees deel van die Loslitdag-fees
 
2011-08-18


KOOP jou R10 Loslitdag-plakker en verkry gratis toegang tot die Loslitdagfees wat op 2 September by die Drakenstein Sentrum vir Gestremdes (by Paarl School of Skills) gehou word.

Dié pretdag sal gevul wees met kuns, plesier en vermaak. Alle persone met gestremdhede kom stal hul wonderlike talent uit om te spog met hul kunstigheid.

Daar is ook springkastele, pannekoek, worsrolletjies, hamburgers, koeldranke, roomys en hope meer! Potjiekos sal verkoop word teen R30 per bord. Daar sal ’n koek- en teetuin en speletjies wees (R5 vir twee) om te speel. Om 14:00 begin die modeparade van uitrustings uit hul tweedehandse klerewinkel. Vir navrae of om plakkers te koop of etekaartjies te bespreek, kontak Nakkie by 021 863 0446/7. Loslitdagplakkers is ook te koop by Game en Absa-takke.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za