Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inligtingsdag

Inligtingsdag
 
2011-08-25


’n WINGERD-INLIGTINGSDAG oor prieelstelsels word op 8 September om 09:00 by Edenheim in die Paarl aangebied deur Vinpro en Wintech. Daar sal ook gekyk word na die kostes van die verskillende stelsels, besproeiingskedulering, waterbehoeftes van wyndruiwe en navorsingsprioriteite in die streek. Bespreek by Lee-Anne Morris by 021 807 3267 of morris@vinpro.co.za.


More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za