Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-08-25


* Kry ’n verklaring van die polisie hoekom nie opgetree word teen stakers wat rommel strooi nie. Hulle staan en kyk!
* If the municipal workers don’t want their work, well then I do. Be grateful you have a job.
* Samwu kan nie sy lede beheer nie. Dit word bewys deur die stukkend steek van motors se bande en ander geweld.
* Ek neem nou self my huisvullis weg. Ontslaan die swaar asems by Munisipaliteit. Baie lojale mense wil graag werk en sal met min tevrede wees.
* Why must we put up with this constant lawlessness? When are the relevant authorities going to sort out these “strikers” who use the opportunity to commit crime?
* Sies, die stakers behoort hulle te skaam - hulle verdien klaar te veel.
* Give them the 18% - Escom did not even strike and got what they wanted!
* Ander firmas verminder net salarisse en jy moet net aanvaar of word afgedank. Lyk my in SA moet almal vir munisipaliteit gaan werk.
* Adj Jonathan Dampies was my mentor as polisiestudent. Ek onthou vandag nog alles wat hy my geleer het. Enige polisielid wat hom geken het weet dat hy nie dwelms gebruik het nie.
* Dit is teleurstellend om te sien hoe sommige mense swak verloorders is en na NO se leerlinge as ou manne verwys. Vat jul pak.
* Het Saterdag die hoofwedstryd tussen NP en PJ gekyk: moet sê daai skeidsregter het regtig die opwinding en lewe uit wedstryd geblaas.
* As oudstudent was ek in skok om te sien hoe drie skoolmeisies toegang geweier was by die derby Saterdag weens dronk by die hek opdaag. Waar is jul trots?



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za