Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Munisipale voertuig misbruik

Munisipale voertuig misbruik
 
2011-08-25


OP Saterdag 20 Augustus om 10:00, is ’n munisipale voertuig met die registrasienommer CJ16453 voor Autozone in Kerkstraat, Wellington opgemerk.

Die betrokke personeellid was besig met inkopies en het sy hond agter op die bakkie gehad en sy inkopiesakke was voor in die voertuig op die passasiersitplek.

Nou vra ek net hoe is dit moontlik dat te midde van munisipale stakings waar daar nie gewerk word nie, die personeellid sy privaatsake met die munisipale voertuig mag doen?

Hannes Agenbag




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za