Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help 'n bietjie daar

Help 'n bietjie daar
 
2011-08-25


EK wil heelhartig saamstem met Anoniem in die brief “Red Radio KC”.

Ek dink die hele bestuur van Radio KC moet hul goed vat en verander, dan sal die stasie weer tot sy reg kom. Die ou aanbieders en ou programme moet weer terugkom.

Daar moet onthou word Radio KC is ’n gemeenskapstasie wat ons gemeente moet bedien.

Daar is dae wat daar geen aanbieders is nie, dan word daar vir drie ure net musiek gespeel. In sommige programme word dieselfde musiek omtrent elke week gespeel.

Die grootmense en veral die golden boys en girls, baie van hulle luister nou na ander radiostasies. Op hierdie manier daal die luisteraarstal, al wil die bestuur dit nie erken nie.

Raak ontslae van die hele bestuur en kom terug na die mense, dan sal die radiostasie weer sy volle rol in die gemeenskap speel. Ek sê behou die naam: Radio KC, die klanke wat vrede gee.

Casper Adams




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za