Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gewapende roof

Gewapende roof
 
2011-08-25


MEER as R15 000 is Dinsdagnag gebuit tydens 地 gewapende roof by 地 vervoermaatskappy in Ben Bernhardi.

Die voorval het plaasgevind toe drie gewapende mans sekuriteitswagte van AM Transport oorval het. Die wagte is vasgebind, terwyl die verdagtes 地 kluis in 地 kantoor met 地 hoekslyper oopgesaag en die kontant verwyder het.

地 Vuurwapen is ook gesteel en hulle het gevlug in 地 voertuig van 地 vragmotorbestuurder. Die voertuig is later verlate gevind naby Klapmuts, maar daar was geen teken van die verdagtes nie.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za