Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moenie eienaarskap verkwansel nie

Moenie eienaarskap verkwansel nie
 
2005-10-27


SWART bemagtiging is nie daarop gemik om jou besigheid te vernietig nie, maar om deelname en ontwikkeling te bewerkstellig.

Cofesa bied op 3 November ’n oggend-werkswinkel in die Paarl aan wat elke besigheidseienaar sal toerus om die geleenthede in swartbemagtiging raak te sien en te benut.

Gedurende die werkwinkel sal die nuutste veranderinge in wetgewing bespreek word.

Die werkwinkel is gratis vir Cofesa lede en R390 vir nie-lede (insluitend dokumentasie en BTW).

Die werkswinkel word aangebied by Restaurant 101 by Simonsvlei wynkelder van 09:00 tot 12:30. Bespreek by Lettie by 948-4780.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za