Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Loslitdag-fees

Loslitdag-fees
 
2011-08-25


KOOP jou R10 Loslitdag-plakker en verkry gratis toegang tot die Loslitdagfees wat op 2 September in die Paarl gehou word, by die Drakenstein Sentrum vir Gestremdes (by Paarl School of Skills).

Dié pretdag sal gevul wees met kuns, plesier en vermaak. Alle persone met gestremdhede kom stal hul wonderlike talent uit om te spog met hul kunstigheid.

Daar is ook springkastele, heerlike kos en hope meer! Massiewe potte potjiekos word op die perseel voorberei en verkoop teen R30 per bord oor middagete.

Om 14:00 begin die modeparade van uitrustings uit hul tweedehandse klerewinkel. Vir navrae of om plakkers te koop of etekaartjies te bespreek, kontak Nakkie by 021 863 0446/7. Loslitdagplakkers is ook te koop by alle Absa-takke.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za