Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Praatjie oor outisme

Praatjie oor outisme
 
2011-08-25


DIE publiek word uitgenooi om interessante lesings, wat deur psychologHUBwellington aangebied word, by te woon.

Hiér word veral gesels oor interessante sielkunde-verwante onderwerpe in die form van “Tea Talks”.

Tea Talks is ’n informele forum waar jy kan vrae vra, deelneem aan gesprekke en jou eie kennis kan deel oor die onderwerpe wat aangebied word.

Die volgende byeenkoms is op 31 Augustus om 19:00 by die Breytenbach-sentrum waar kliniese sielkundige Ben Truter sal praat oor outisme (koste R10).

Outisme is die ontwikkelingsprobleem wat die vinnigste groei in die meeste lande – wat is outisme en waarom ontwikkel kinders hierdie sosiale kommunikasieprobleme?

Hoe ondersteun ons hierdie kinders?

* Op 2 November praat neurochirurg Adriaan Liebenberg oor die emosionele impak van hoof- en ruggraatprobleme.

Navrae kan gerig word aan bentruter@yahoo.com.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za