Voorkamerkonsert
2011-08-25
OP Saterdag 27 Augustus om 18:00 word ’n konsert in die voorkamer gehou te Bonapartelaan 125, Klein Parys in die Paarl. Optredes sal deur Illse Oppelt (drama) en Petronel Baard (kabaret) aangebied word. Kaartjies beloop R60 by 076 765 8357.
More
News
|