Adagio tree op
2011-08-25
DIE Adagio Sanggroep bied op 2 September ’n uitvoering aan in die CP van der Merwe-saal op Wellington om 19:00, saam met verskeie plaaslike jongmense. Die opbrengs sal aangewend word om skooluniforms aan te koop vir behoeftige kinders. Toegang beloop R30. Kry kaartjies by Rodger Adams by 083 432 2954 of adamsro@cput.ac.za.
More
News
|