Muldene sing in Wellington
2011-08-25
DIE kabaret-sanger, Muldene, tree Vrydagaand in die Bôrdienghuis-teater in Wellington op. Dié Paarliet het begin opgang maak nadat sy die KWV-talentkompetisie in 2003 gewen het terwyl sy nog op skool was. Sy het ook in die Gemini-kompetisie geskitter. Sy was al deel van die openingsoptredes van Heinz Winckler, Steve Hofmeyr, Valiant Swart en Mathys Roets en sing gereeld by venues soos Val de Vie en sing tans by Ke-Monate.
More
News
|