Leefstylkalender
2011-09-01
* Lentedans. Die Boland-tak van die Boeremusiekgilde hou ’n Lentedans Vrydag 2 September met Die Manne by Laerskool Noord-Eind. Toegang is R30 vir lede (R40 vir nie-lede). Kontak 083 346 7083. * Debutantebal. New Orleans Sekondêre Skool bied aan ’n Debutantebal op 2 September in die Boberg-saal om 19:00, met die orkes The Naturals. Kaartjies is R180 en sluit ’n driegangmaaltyd in. Kontak die skool by 021 862 0900 vir kaartjies. *Wine and wisdom. On 2 September, Paarl United Church is holding a fund-raising event in the form of a “Wine and Wisdom” evening at Paarl Girls’ High’s school hall. Tickets are R80. A three course meal will be served and in between courses there will be a general knowledge quiz. Phone the church office at 021 872 6341 for bookings. * Spring Breakfast: The Methodist Church of Paarl presents a Spring Breakfast on 3 September from 08:00 to 11:00 at the church in Sanddrift Street. The farmhouse breakfast is available at R45 (children R25). There will also be stalls with fresh produce, preserves, plants, books and much more. * Talentkompetisie. Op 3 September om 18:00 vind die uitdunrondes in die Schools got Talent-kompetisie vir die laer- en hoërskole van Saron en Gouda in die Gemeenskapsaal in Gouda plaas. Skole wat deelneem, is Roodezandt Sekondêr, Saron Primêr en Bakerville Primêr. Toegang is R20 (R10 vir leerders en pensionarisse en gratis vir kinders onder 6). Skakel 072 184 1115. * Basaar: Die NGK Drakenstein bied op 10 September hul basaar (10:00) aan. Daar sal verskeie stalletjies wees met vars produkte, asook ’n teetuin en pret vir kleingoed. Die Vrydagaand is daar ’n potjiekos- en braai-aand. * Workshop. An exciting, challenging and paradigm-shifting workshop demystifying success, analysing successful individuals, unlocking the secrets of success, determining its laws, rules and more will be held at De Poort Coffee Shop on 10 September from 08:00 to 13:00. Tickets at R95 per person include breakfast, coffee/tea on arrival and a workshop manual. Call Derick Williams 079 067 6075. * Loslitdag. Die Ligstraalskool vier op Vrydag 2 September loslitdag en nooi almal om hulle te ondersteun deur ’n plakker vir persone met gestremdhede te koop. Loslitdagplakkers is beskikbaar by die skool teen R10. Kontak Raylene Abrahams of Lucretia Adams by 021 862 7182.
More
News
|