Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konferensie vir vroue in Paarl

Konferensie vir vroue in Paarl
 
2011-09-01


DIE Gebiedskonferensie van die Dameskring vind op Saterdag 3 September in die Paarl plaas, met die fokus op ’n trauma-ontlontingsprojek.

Die Dameskring is ’n kultuurorganisasie vir Afrikaanssprekende Christenvroue.

Vergaderings vind maandeliks op vasgestelde tye plaas. Elke tak van die Dameskring funksioneer binne riglyne soos bepaal deur ’n grondwet en reglement, maar het ook die vryheid om eie inisiatief aan die dag te lê.

Die nasionale projek van die Dameskring hierdie jaar is ’n trauma-ontlontingsprojek wat deur die ACWW befonds word.

Opleiding vir die ACWW-projek sal ook op die geleentheid geskied. Kontak Elri Theron by 082 924 7816.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za