Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Voices tree op

Paarl Voices tree op
 
2011-09-01


DIE Paarl Voices tree op Maandag 5 September om 20:00 by die Ou Meul-teater op.

Dié sanggroep, wat staan onder die vleuel van die Frank Pietersen Musieksentrum is tans sowat 40 stemme sterk en staan onder leiding van die ervare Johannes Schickerling wat bekend is vir sy betrokkenheid by menige kore en verwerkings.

Die konsert begin met bekende koorwerke soos Magaliesburgse Aandlied. Dit beweeg oor na die hart van die Karoo met die Griekwapsalm en maak ’n draai by die see met Blouberg se strand en land in ons tuiste met ’n gejubel en geskud: Afrika.

Kaartjies is R50 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 0056 of vstemm et@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za