TESAME met verskeie plaaslike, jong kunstenaars tree die Adagio-sanggroep op 2 September om 19:00 op by die CP van der Merwe-saal op Wellington.
Die opbrengs sal aangewend word om skooluniforms aan te koop vir behoeftige kinders.
Toegang beloop R30. Kaartjies kan bespreek word by Rodger by 083 432 2954.