Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkeersentrum-probleme

Verkeersentrum-probleme
 
2011-09-08


EK moes my motorlisensie hernu, maar toe ek by die verkeersentrum kom, was die hek toe weens die munisipale staking. Die wag het wel my vorm gestempel om te toon dat ek daar was.

Toe ek Maandag 29 September weer na die sentrum gaan wou die personeel vir my ’n boete van R57 laat betaal.

Dit het soebat gekos by die sentrumhoof om hulle te oortuig om my nie te beboet nie.

Ontevrede




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za