Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby-telbord

Rugby-telbord
 
2011-09-08


RIVERSTONES SE VOORSPELERS BAAS

Riverstones se voorspelers het ’n groot bydra gelewer in hul oorwinning van 29-27 teen Vineyards die afgelope naweek.

Riverstones se driedrukkers was Nathaniel Manuel, Marlin Zwaan, Hein Pretorius en Morne Hefca. Gerswhin Paulse het met 3 doelskoppe en 1 strafskop geslaag.

Vineyards se tweede span het met 21-3 gewen en die derde span met 20-7. Riverstones speel Saterdag teen Young Gardens en op 17 September bied hulle ’n oefenkamp aan.

) ALBIONS WEN

Albions het Saterdag eers laat in die wedstryd vlamgevat en uiteindelik vir Allandale met 18-3 geklop.

Lincoln Krieling (slot) is as speler van die wedstryd aangewys.

Drieë is gedruk deur Marshall Fredericks (senter), wat ná ’n 40-meter lopie gaan druk het en Bathandwa Nduku (stut) ná goeie opvolgwerk. Carlyle Williams slaag met een doelskop en Curtly Davids met twee strafskoppe. Albions se tweede span wen 18-3 en hul derde span verloor met 3-52.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za