Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Straat staan vol motors

Straat staan vol motors
 
2011-09-15


EK bly in Paarl-Oos en ek moet elke oggend verby Rusthof-ouetehuis ry.

Die werkers van die ouetehuis het ’n gewoonte om hul motors direk in die pad te parkeer vir die hele dag. Hiér is die pad nie baie breed nie en dan sukkel dit as motors van beide kante mekaar daar moet kruis en skep ’n gevaarlike situasie.

Dit sal waardeer word as die werkers hul motors op die outetehuis-perseel sal parkeer.

Motoris




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za