AI ai, wanneer gaan ons weer ’n stadsraad kry wat regtig omgee en werk vir die Drakenstein- mense.
Word nou groot asseblief en stop nou hierdie simpel houding van “Julle het dit gedoen, nou doen ons dit”.
As ’n amptenaar sy werk goed doen, los hom/haar in die pos.”
Los die party-politiek en werk aan die regte probleme en behoeftes van die Drakenstein- mense.
André F de Villiers (oudraadslid)